|
Cornel Lourens [monkey@microfarm.co.za] Ek het die dokument gekry by Ellis Lourens (email : Ellis
Lourens [ellis.lourens@global.co.za]. Hy het gesê daar is geen probleem om dit op die website te sit nie. Jy
kan hom gerus ook kontak oor die dokument. Soos jy kan sien, is dit sy pa se suster se man wat die navorsing gedoen het.
Hy het vir my 'n nuwe Lourens Stamboom dokument gestuur, wat ek nou vir jou aanstuur.
Gebruik dit op jou website en skakel gerus vir Ellis Lourens. Hou my asb. op hoogte. Ek is nie deel van hierdie betrokke
stamboom nie. My volle name is Dirk Cornelius Lourens (geb. 28-8-69). My pa is Mathys
Johannes Lourens (geb. 9-8-43). My oupa is ook Dirk Cornelius Lourens (gebore is Bredasdorp
distrik, Weskaap, Suid Afrika). My seun is ook Mathys Johannes Lourens (geb. 20-6-01). Hiermee
die nuutste stamboom soos nagevors deur Derrik Vosloo (Getroud met my pa se suster Ria Lourens). Elly Lourens
HERKOMS VAN ONS BEPAALDE TAK VAN DIE LOURENS FAMILIE IN SUID-AFRIKA
x
x
x
x
|